Uploaded by Elizabeth Bryant on April 6, 2021 at 9:10 pm
Gelofte Lied Bloedrivier (Musiek Video)
Die Gelofte van 16 Desember is bindend op almal wat deel is van ons Volk. Behalwe die Voortrekkers was daar ook 3 Britse settelaars in die Laer. Om naief te wees oor die Gelofte gaan niks aan die geldigheid daarvan verander nie. Gaan betaal jou Gelofte op 16 Desember. Nou en elke jaar daarna...
Met erkenning aan die kunstenaars van die Gelofte Lied, Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Gaphi en Juan Boucher.
#Bittereinder Produksies
Die Gelofte van 16 Desember is bindend op almal wat deel is van ons Volk. Behalwe die Voortrekkers was daar ook 3 Britse settelaars in die Laer. Om naief te wees oor die Gelofte gaan niks aan die geldigheid daarvan verander nie. Gaan betaal jou Gelofte op 16 Desember. Nou en elke jaar daarna…
Met erkenning aan die kunstenaars van die Gelofte Lied, Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Gaphi en Juan Boucher.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr